Jaarboeke

Metodiek van Natuurwetenskap 434


 
Modulekode JMN 434
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Innoverende en kreatiewe onderwys en onderwysvaardighede in Natuurwetenskap; tematiesebeplanning in Natuurwetenskap; seleksie en gebruik van verskillende bronne in Natuurwetenskap; assesseringspraktyke in Natuurwetenskap; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Natuurwetenskap; onderwysfilosofie in Natuurwetenskap; reflektiewepraktyk in Natuurwetenskap.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences